Tuia

Tuia
Koninginmoeder van Egipte
Koninginmoeder Tuia.
Koninginmoeder Tuia.
Gebore Thebe
Oorlede Omstreeks 1257 v.C.,
Thebe
Begrawe QV80, Vallei van die Koninginne, Thebe
Gade Seti I
Dinastie 19de Dinastie van Egipte
Vader Raia

Tuia (soms gespel Tui)[1][2] was die vrou van farao Seti I van die 19de Dinastie van Egipte en die moeder van prinses Tia en Ramses II.

  1. Obsomer 2012: 219.
  2. Joyce Tyldesley, Ramesses: Egypt's Greatest Pharaohs, Penguin Books, 2000. p.116

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search